Simon Oakland

Simon Oakland
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1915-08-28)28 Augustus 1915
Sterfte 29 Augustus 1983 (op 68)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Simon Oakland (28 Augustus 1915 – 29 Augustus 1983) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Psycho (1960), West Side Story (1961), Follow That Dream (1962), en Bullitt (1968).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search